Geestelike Groei Groepe vir Kinders en Volwassenes


By die groei groepe help ons die persone om geestelik te groei en in ‘n ware lewende verhouding met God die Vader, Jesus Christus en met die Heilige Gees te lewe.


‘n Geestelike groei groepe is soos ‘n sel groep, so ‘n groep kom tot stand wanneer daar kinders en/of volwassenes is wat nie by kerke in skakel nie en of net meer van God en Jesus wil leer. In hierdie groepe word die persone begelei om ‘n standvastige verhouding met God te verkry en dan in Sy krag uit te beweeg om ander weer in te lei in God se teen woordigheid.


Die beginsels waar mee die groepe gelei word, word gevind in HebreŽrs 6:1-2. Hierdie is die basise beginsels van ‘n Christen se leefwyse. Hierdie is die beginsels wat Jesus vir Sy dissipels geleer het om te gebruik in hul bediening van die mense.‘n Geestelike groei groepe is soos ‘n sel groep, so ‘n groep kom tot stand wanneer daar kinders en/of volwassenes is wat nie by kerke in skakel nie en of net meer van God en Jesus wil leer. In hierdie groepe word die persone begelei om ‘n standvastige verhouding met God te verkry en dan in Sy krag uit te beweeg om ander weer in te lei in God se teen woordigheid.


Die beginsels waar mee die groepe gelei word, word gevind in HebreŽrs 6:1-2. Hierdie is die basise beginsels van ‘n Christen se leefwyse. Hierdie is die beginsels wat Jesus vir Sy dissipels geleer het om te gebruik in hul bediening van die mense.